top of page




Die VF Plus vra vir meer tydom die konsep-geskiedeniskurrikulum te bekyk
Die VF Plus versoek dat die sperdatum vir openbare deelname oor veranderinge aan die Geskiedeniskurrikulum met 14 dae verleng word. Die uitnodiging vir openbare kommentaar is op 20 Maart vanjaar in die Staatskoerant gepubliseer en het die sperdatum op 19 April vasgestel. Die party sê egter die dokumente waarop kommentaar versoek word, is omvangryk en vereis deeglike ondersoek. Dit het ook beklemtoon dat die Departement van Onderwys dit nie maklik maak om die relevante dokumen

Saamgestel deur Ilde Roos
Apr 15
bottom of page

