top of page




Jongste geweld wek kommer oor moontlike politieke spanning
Die kabinet het die onlangse vlaag van vermoedelike polities gemotiveerde moorde in Suid-Afrika veroordeel. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die uitvoerende gesag moet nie inmeng in ondersoeke nie, aangesien wetstoepassingsagentskappe vertrou moet word om die situasie te hanteer en diegene wat vir die moorde verantwoordelik is, aan die pen te laat ry. Drie mense is die afgelope week in Knysna in die Wes-Kaap dood. Onder die slagoffers is ’n voormalige

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29
bottom of page

