top of page



Trevor Noah bied vir oulaas die Grammys aan
Die Suid-Afrikaanse komediant Trevor Noah, wat die eerste Suid-Afrikaner was om die Grammy-toekennings aan te bied, sal dit vanjaar vir die sesde – en laaste – keer doen. Good Things Guy berig Noah is hierdie jaar self in die wedloop vir 'n Grammy vir die voorlesing van sy boek, Into the Uncut Grass . Die nuus kom net enkele weke nadat Noah 'n volle vertoning op YouTube vrygestel het, wat in Tshwane opgeneem is en sy eerste Suid-Afrikaanse vertoning in ongeveer 8 jaar is. Die

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 15
bottom of page

