top of page



'n Oud-Grey word as 'n 'onwettige immigrant' in die VSA in hegtenis geneem
'n Oud-leerling van Grey Kollege in Bloemfontein is deur die Amerikaanse agentskap vir immigrasie- en doeane-afdwinging (ICE) in hegtenis geneem. Netwerk24 berig verder Jacobus Lodevickus Janse van Rensburg is tans, volgens sy Amerikaanse vrou, Tamra, veilig in die deelstaat Minnesota in 'n ICE-aanhoudingsentrum. ICE sê op sosiale media Janse van Rensburg is ’n misdadiger en onwettige immigrant van Suid-Afrika. Hy word beskuldig van aanranding met ’n wapen, aanranding en dron

Saamgestel deur Ilde Roos
6d


‘n Motorongeluk eis die lewe van ‘n Bloem-onderwyser
Grey Kollege in Bloemfontein het met leedwese die hartseer nuus van meneer Tewie Wessels se afsterwe op sosiale media gedeel. Luidens die plasing is Wessels Maandag in ‘n motorongeluk oorlede - sy vrou Natasja, sterk tans in die hospitaal aan. Wessels het ‘n lang pad saam met die Kollege gestap, beide as oud-Grey en 15 jaar as onderwyser. Hy was ook die kriekethoof, betrokke by rugby en het die personeel op die beheerliggaam verteenwoordig. Grey Kollege sê Wessels was gelief

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 6
bottom of page

