top of page

Grey se hoof tree af

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 3 hours ago
  • 1 min read

Die hoof van Grey Kollege Sekondêr in Bloemfontein, Braam van Wyk, gaan aan die einde van die jaar aftree.


Die skool se beheerliggaam het dit in 'n mediaverklaring op sy Facebook-blad bevestig. Van Wyk is in 2022 as Grey se hoof aangestel.


Volgens die beheerliggaam sal die proses om die skool se 12de hoof sedert sy bestaan in 1855 aan te stel, binnekort begin.


Braam van Wyk. FOTO: Nova News
Braam van Wyk. FOTO: Nova News

Comments


bottom of page