top of page



ICASA publiseer gewysigde reëls oor databundels
Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (ICASA) het gewysigde reëls oor die vervaldatum van databundels vir selfone gepubliseer. Die gewysigde reëls sal oor ‘n jaar in werking tree. Volgens ICASA het selfoon operateurs in die land die letterlike interpretasie van die huidige regulasies onderhou maar die onderliggende bedoeling ontduik – wat tot die uitbuiting van verbruikers gelei het. Die nuwe reëls sal die outomatiese oordrag van enige ongebruikte databundels

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 27
bottom of page

