top of page



Navorsers vind die wêreld se oudste bekende grotskildery
Navorsers glo dat ‘n buitelyntekening van ‘n hand wat op die Indonesiese eiland Sulawesi gevind is, die wêreld se oudste bekende grotskildery is. Die skildery dateer uit minstens 67 800 jaar gelede, wat ongeveer 1 100 jaar voor die vorige rekord is. Dit toon ‘n rooi buitelyn van ‘n hand waarvan die vingers herwerk is om ‘n klouagtige motief te skep. Die vonds versterk die argument dat mense die wyer Australië-Nieu-Guinee-landmassa baie vroeër bereik het as wat sommige n

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 22
bottom of page

