top of page



Inflasie sal na verwagting daal
Inflasie in Suid-Afrika sal na verwagting hierdie jaar tot 3% daal. Dit is, ná druk van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, in lyn met die nuwe inflasieteiken wat deur Nasionale Tesourie ingestel is. Die bank het aangevoer dat die vorige teikenreeks van 3-6% Suid-Afrika minder mededingend gemaak het. Ekonome sê laer voedselpryse, ’n sterker rand en brandstofprysverlagings sal inflasie laag hou, met 3% teen Februarie in sig. Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
-
2 days ago
bottom of page

