top of page



Jongmense word oor die impak van dwelmmisbruik gewaarsku
Die minister van vroue, jeug en persone met gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, waarsku jongmense teen die groeiende plaag van dwelmmisbruik. Volgens haar bly dwelmmisbruik een van die mees ernstige uitdagings waarmee die jeug te kampe het, wat hul gesondheid, veiligheid en langtermynbydrae tot die land se sosio-ekonomiese ontwikkeling bedreig. Dit dra ook by tot skoolverlating, werkloosheid, misdaad, geestesgesondheidsuitdagings, en geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord. Die

Saamgestel deur Nadia Pieters
2 days ago
bottom of page

