top of page



‘n Bejaarde boervrou is vir byna ‘n dag in haar kattebak vasgekeer
‘n Bejaarde boervrou, wat alleen in die Bultfontein omgewing boer, is in haar huis oorrompel en aangerand. Sy is daarna in haar eie motor se kattebak toegesluit en deur haar aanvaller in die rigting van Bloemfontein vervoer. Die 72-jarige boervrou was vir byna ‘n volle dag in die hitte in die kattebak toegesluit. Dit ná die voertuig naby Soutpan onklaar geraak het, en die aanvaller haar langs die pad agtergelaat het. Volgens Vrystaat Landbou het ‘n polisiebeampte die voertu

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 19
bottom of page

