top of page



BKS: Interpol ondersoek entstof uit Kenia
Interpol is nou by die ondersoek na die onwettige invoer van bek-en-klouseerentstof vanaf Kenia betrokke. Landbouweekblad berig die grensbestuurowerheid het op ‘n tweede besending beslag gelê. Volgens die uitvoerende hoof van die rooivleisbedryfsdienste, Dewald Olivier, weet hulle waarheen die eerste besending gegaan het. Olivier sê die besending waarop beslag gele is, is onder ‘n middel wat vir mense met hartprobleme - Betanol - vervoer. Klagte van onder meer terrorism en b

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 8, 2025
bottom of page

