top of page



Gereformeerde vroue praat uit
In ‘n verwerkte brief wat onlangs deur Gereformeerde vroue saamgestel en versprei is, sê die vroue dat hulle met ontnugtering en teleurstelling kennis neem van die onlangse besluit van die Sinode van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika. Maroela Media berig volgens die besluit moet gemeentes wat vroue as ouderlinge bevestig, die praktyk binne ‘n jaar beëindig. Verder word die gemeentes met uitsluiting, of te wel ‘selflosmaking’, gedreig – tensy die vroue binne ‘n jaar uit d

Saamgestel deur Nadia Pieters
15 hours ago
bottom of page

