top of page



'Kersvader' in Ladybrand verkoop glo dwelms as 'lekkergoed'
'n Fop-Kersvader in Ladybrand in die Vrystaat is in hegtenis geneem nadat hy kamtige "lekkergoed" aan verdagte karakters eerder as kinders verkoop het. 'n Polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Thabo Covane, sê in 'n verklaring toe polisie die Kersvader nader, het hy weggehardloop. Hy is ingehaal en 49 sakkies kristal-metamfetamien en kontant is in sy besit gevind. 'n Saak is by die Ladybrand-polisiestasie geopen. Die 17-jarige verdagte is onder wetlike toesig vrygelaat aange

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 30, 2025


'n Dekades-oue foto raak Kersvader se hart
Kersvader het 'n pensioentrekker van Bloemfontein met 'n geskenk bederf nadat sy 'n foto van haarself saam met hom van 'n goeie 70 jaar gelede aan hom gestuur het. Salomé Janse van Rensburg vertel aan Bloemnuus sy het die posbus in Northridge Mall gesien waar inkopiegangers briefies aan Kersvader kan stuur. Sy het 'n briefie gepos, saam met 'n foto van haarself op Kersvader se skoot wat dekades gelede gelede in ‘n winkelsentrum in Bloemfontein geneem is. Sy het 'n onlangse fo

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 18, 2025
bottom of page

