top of page



Die Bfn honde-eenheid neem vermeende dwelmhandelaars in hegtenis
Die Bloemfonteinse honde-eenheid het drie verdagtes in twee aparte voorvalle in hegtenis geneem, en dwelms met 'n geskatte straatwaarde van ongeveer R62 000 gekonfiskeer. 'n Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, sê in 'n verklaring in die eerste voorval is 'n man en vrou in die Willows-area in hul motor met kristalmetamfetamien, Mandrax en khat betrap. In die tweede voorval het die honde-eenheid op inligting gereageer oor dwelmhandel in Bainsvlei. 'n Man is in sy hui

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 9
bottom of page

