top of page



SA en Zim werk saam teen kinderhandel
Suid-Afrika en Zimbabwe se grensbeamptes het ooreengekom om enige volwassenes wat betrap word waar hulle kinders tussen die twee lande smokkel, in hegtenis te neem. Die Grensbestuursowerheid (GBO) se kommissaris, Michael Masiapato, het dit bevestig in ‘n onderhoud met eNCA . Hy verduidelik dat die vervoer van kinders tussen die twee lande sonder dokumentasie ‘n kriminele aktiwiteit is. Hy waarsku dat nalatige ouers ook die volle mag van die gereg in die gesig sal staar, tesam

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 26
bottom of page

