top of page



‘n Bfn vrou is binne sekondes van haar bankkaart beroof
’n Vrou is glo binne sekondes by 'n winkelsentrum in Langenhovenpark in Bloemfontein van ’n bankkaart beroof toe sy by ’n kitsbank wou geld trek. Netwerk24 berig Tokkie du Preez vertel sy kon nie die kaart in die masjien kry nie, toe iemand skielik oor haar skouer sê sy moet die kanselleer-knoppie druk. Toe sy omkyk, was die persoon weg. Geld is kort daarna by die Bloemgate-sentrum onttrek, maar ’n drankwinkel-aankoop het misluk. 'n Vrou het toe aan haar vertel sy het gevra d

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 6
bottom of page

