top of page




Valke ondersoek kokaïenbesending van miljoene rande by Durban-hawe
Die Valke het ’n ondersoek van stapel gestuur nadat vermeende kokaïen ter waarde van ’n geraamde R36-miljoen Saterdag by die hawe van Durban gekonfiskeer is. Die dwelms, wat ongeveer 90 kilogram weeg, was versteek in twee swaar graafmasjiene wat uit Brasilië ingevoer is. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se doeanebeamptes het die eerste besedning tydens ’n inspeksie ontdek en die Valke in kennis gestel. ’n Verdere soektog het ’n tweede versteekte besending in ’n ander graafma

Saamgestel deur Armando Pieters
20 hours ago
bottom of page

