top of page




Drie verdagtes is vas oor vermoedelik gesteelde koperkabel in Kroonstad
Drie mans tussen die ouderdomme van 40 en 41 sal na verwagting binnekort in die Kroonstad-landdroshof verskyn nadat hulle in hegtenis geneem is vir die beskadiging van noodsaaklike infrastruktuur en die besit van vermoedelik gesteelde eiendom. Volgens die polisie is inligting Vrydagoggend ontvang oor 'n wit Mazda wat van Steynsrus na Kroonstad onderweg was om koperkabel te verkoop. 'n Taktiese operasie is daarop van stapel gestuur, waarna beamptes die voertuig met drie insitt

Saamgestel deur Armando Pieters
24 hours ago
bottom of page

