top of page



Weghol-veldbrande tref ook die Oos-Kaap
Terwyl ongeveer 2 000 ha sedert Maandag in die Mosselbaai-omgewing in die Wes-Kaap ná verwoestende brande in puin gelê is, het die Oos-Kaap nou ook begin brand. IOL berig die Kouga plaaslike munisipaliteit naby Qheberha is Donderdag erg deur weghol-veldbrande beskadig, en Vrydag net voor 06:00 het waterbomme weer uit die lug begin val om die vlamme te probeer blus. Die geaffekteerde areas sluit in St Francis Bay, Paradise Beach, Smithtown en Twin Valley, waar eiendomme maklik

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 9
bottom of page

