top of page



Eskom wil gratis elektrisiteit aan meer huishoudings verskaf
Deur gratis basiese elektrisiteit aan meer huishoudings te verskaf, hoop Eskom om elektrisiteitsdiefstal en onwettige verbindings in Suid-Afrika te bekamp. MyBroadband berig Eskom en die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramakgopa, wil die maandelikse toewysing van 50 kWh verhoog, aangesien dit nie voldoende is om elektrisiteitsbehoeftes te voldoen nie. Volgens die staatsbeheerde kragverskaffer dra elektrisiteitsdiefstal en onwettige verbindings aansienlik by tot die

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 26


Eskom werk aan ʼn plan om lasvermindering te stop
Eskom sê dit mik om lasvermindering teen 2027 te beëindig. Die energieverskaffer sê dit sal gebeur deur ’n nuwe strategie wat die verspreidingsnetwerk sal versterk en die stelsel met slim-meters en digitale tegnologie sal moderniseer. Dit volg ná die onlangse instelling van gefaseerde kragonderbrekings in dele van Johannesburg weens onwettige verbindings, vandalisme en slegte weer. Meer as ’n miljoen slim-meters is reeds geïnstalleer. ʼn Woordvoerder van Eskom, Daphne Mokwena,

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 3, 2025
bottom of page

