top of page



FOTO'S: Drie kinders se ongeluk word roerend langs die N8 herdenk
"Vandag is 'n dag, net soos enige dag. Maar dis omdat elke dag vir ons 'n hartseer dag is." So sê Tinkie Jonck, ouma van die Smit-boeties, Ryan en Ayden, sowel as hul niggie Leané van Papendorp, wat in 'n motorongeluk op die N8-hoofweg naby die Aljo’s Superspar in Bloemfontein dood is. 'n Intieme kranslegging is op die een jaar herdenking van die ongeluk, wat op 24 Januarie verlede jaar gebeur het, by die toneel gehou. Familie en vriende was teenwoordig. Andre van Zyl, wat di

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 24
bottom of page

