top of page



Lego-blokkies kan nou saam met jou speel
Lego het sy nuwe Smart Bricks-reeks by die Consumer Electronics Show in Las Vegas onthul, wat boublokke bekendstel wat reageer met klank, lig en beweging. Die BBC berig die Deense speelgoedvervaardiger sê die tegnologie, wat in Maart met ‘n Star Wars-stel bekendgestel sal word, is sy grootste innovasie in byna 50 jaar. Die hoofbemarkingsbeampte by Lego, Julia Goldin, sê die Smart Bricks kan beweging, posisie en afstand waarneem, wat die modelle toelaat om op verskeie maniere

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 8
bottom of page

