top of page



Gebarste pype in Bloem word intyds herstel
Die Mangaung Metro Munisipaliteit weerlê bewerings van die DA dat gebarste pype nie intyds herstel word nie. Netwerk24 berig die party het vroeër in ‘n verklaring beweer dat reaksietye om dié probleme op te los steeds traag is. In reaksie op die bewerings sê die munispaliteit se waarnmende kommunikasiehoof, Nicolette Maysiels, 76% van die gebarste pype wat van September tot Desember verlede jaar in Bloemfontein aangemeld is, is binne 48 uur herstel. Ook is daar binne 48 uur

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 26
bottom of page

