top of page
Die Weeksdag Wegbreek
met armando en ilde​
Weeksdae 15:00 - 18:00​


Keniane, nie Amerikaanse amptenare, is in aanhouding
Die Suid-Afrikaanse regering het sewe Keniane in aanhouding vir die beweerde oortreding van die land se immigrasiewette. Volgens die Departement van Binnelandse Sake is die sewe vasgetrek terwyl hulle by ‘n sentrum gewerk het waar aansoeke vir vlugtelinge verwerk word. Die departement het bewerings ontken dat die gearresteerdes Amerikaanse amptenare is wat by ‘n Afrikaner-vlugtelingverwerkingsfasiliteit werksaam was. Die Keniane het die land met toeristevisums binnegekom en i

Saamgestel deur Nadia Pieters
2 days ago
Â
bottom of page

