top of page



RUGBY: Leeus mik na VRK-punte in Walliese toets
Die Leeus jaag belangrike punte in die liga wanneer hulle vanaand teen die Ospreys in Ronde 10 van die Verenigde Rugby Kampioenskap te staan kom. Die Johannesburgers het ‘n hervormde pak aangewys, gelei deur ‘n nuwe voorry van SJ Kotze, PJ Botha en Springbok, Asenathi Ntlabakanye, terwyl Morne van den Berg op skrumskakel begin. Hoofafrigter, Ivan van Rooyen, het ook gekies vir ‘n kragtige bank, insluitend Etienne Oosthuizen en Jarod Cairns, terwyl die Leeus ‘n Ospreys-span

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 23


RUGBY: Leeus-afrigter sê dissipline bly noodsaaklik ten spyte van oorwinning
Leeus-afrigter, Ivan van Rooyen, sê dissipline bly noodsaaklik ten spyte daarvan dat hulle die Scarlets geklop het en hul drie-wedstryd verloorreeks in die Verenigde Rugbykampioenskap beëindig het. Van Rooyen het erken dat swak besluite by die aanvallende afbreekpunt en onnodige strafskoppe die span steeds seermaak. Die Leeus het met rustyd nou voorgeloop voordat ‘n geel kaart en ‘n strafdoel die besoekers weer in die stryd gebring het, maar die gashere het kalmte getoon om s

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 21, 2025
bottom of page

