top of page



Tralies is gereed om die jaar met geloof aan te pak
Tralies is, met groot dankbaarheid in hul harte, gereed om die jaar met toewyding en geloof aan te pak. So sê Hoërskool Sentraal in Bloemfontein ná hul Lofprys en Aanbiddingsaand saam met Jaco en Jacomien Vorster. Sentraal se Stephanie van Straten sê aan Rosestad-nuus Kruiskorf behartig die geestelike aspek van hul skool - waar kinders in klein groepies die geleentheid kry om meer van die Here te leer. LUISTER HIER: FOTO: Skermgreep / Facebook

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 27
bottom of page

