top of page

Tralies is gereed om die jaar met geloof aan te pak

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jan 27
  • 1 min read

Tralies is, met groot dankbaarheid in hul harte, gereed om die jaar met toewyding en geloof aan te pak.


So sê Hoërskool Sentraal in Bloemfontein ná hul Lofprys en Aanbiddingsaand saam met Jaco en Jacomien Vorster.


Sentraal se Stephanie van Straten sê aan Rosestad-nuus Kruiskorf behartig die geestelike aspek van hul skool - waar kinders in klein groepies die geleentheid kry om meer van die Here te leer.


LUISTER HIER:


stephanie van straten KRUISKORF

FOTO: Skermgreep / Facebook
FOTO: Skermgreep / Facebook

Comments


bottom of page