top of page



Een polisie-operasie lewer drie afsonderlike gevalle van dwelmbesit op
Drie verdagtes sal in drie verskillende howe in die Xhariep-distrik verskyn op aanklagte wat verband hou met die besit van dwelms. Dit volg ná voortdurende operasies om dwelms van die strate te verwyder. Drie afsonderlike gevalle van handel en besit van dwelms is tussen twee stasies, Luckhoff en Gariepdam, in die Xhariep-distrik aangemeld. ‘n Polisiewoordvoerder, sersant Sinah Mpakane, sê mandrax-tablette, dagga, en geld wat vermoedelik die opbrengs van dwelmhandel is, is in

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 26
bottom of page

