top of page



Die jaarlikse inentingsveldtog teen servikale kanker begin weer
Die Departement van Gesondheid begin weer sy 2026 Menslike Papilloomvirus (MPV) inentingsveldtog vir meisies van nege jaar en ouer. Die inenting beskerm hulle teen kanker van die serviks. Meer as 5 700 gevalle van servikale kanker word elke jaar aangemeld, met meer as 3 000 verwante sterftes. Sedert 2014 is meer as 3,6 miljoen meisies ingeënt – hoofsaaklik in openbare skole, alhoewel die program nou uitgebrei is om private en spesiale skole ook in te sluit. Die departement se

Saamgestel deur Ilde Roos
2 days ago
bottom of page

