top of page



'n Man sê hy is die messias nadat hy met 'n skedel betrap is
Die Bloemfonteinse polisie het ‘n man in hegtenis geneem wat na bewering moord gepleeg het en sy slagoffer onthoof het om, volgens hom, te bewys hy is “die messias”. Die man is Saterdagmiddag by die stormwatertonnel onder die Central Park Complex gevind waar hy kaal in die stroom lê met ‘n skedel in sy hande. Hy is onmiddellik in hegtenis geneem. Verdere ondersoek het gelei tot die vonds van ‘n groot klip met stukke been, vlees, en breinmateriaal langs die N8 naby Nathan-stra

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 21, 2025
bottom of page

