top of page



Die hof sê die Waterfront se elektrisiteit mag wel afgesny word
Die hooggeregshof in Bloemfontein het gelas dat elektrisiteitstoevoer aan die Loch Logan Waterfront afgesny mag word. Volgens 'n verklaring van die elektrisiteitsverskaffer, Centlec, skuld die Michael Family Trust, wat die Waterfront besit, ongeveer R150 miljoen aan Centlec. Die trustees het 'n dringende aansoek na die hooggeregshof gebring om te verhoed dat Centlec die elektrisiteit ontkoppel weens wanbetaling van die uitstaande rekening. Regter Soma Naidoo het die aansoek m

Saamgestel deur Ilde Roos
5 days ago
bottom of page

