top of page



Daar lê ʼn lang pad van herstel vir die Kruger Wildtuin voor
SANParke sê ernstige vloedskade en ontoeganklike gebiede in die Kruger Nasionale Park sal vanjaar ’n groot invloed op inkomste hê. Besoekersgetalle het reeds met meer as 40% gedaal, terwyl 14 kampe steeds gesluit is. Skade word tans op sowat R500 miljoen geraam. Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, doen ’n beroep op skenkers om die herstel¬fonds van die park te ondersteun. Volgens SANParke se uitvoerende hoof, Hapiloe Sello, sal ingrypende maatreë

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 23
bottom of page

