top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Daar lê ʼn lang pad van herstel vir die Kruger Wildtuin voor

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 23
1 min read

SANParke sê ernstige vloedskade en ontoeganklike gebiede in die Kruger Nasionale Park sal vanjaar ’n groot invloed op inkomste hê.


Besoekersgetalle het reeds met meer as 40% gedaal, terwyl 14 kampe steeds gesluit is. Skade word tans op sowat R500 miljoen geraam.


Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, doen ’n beroep op skenkers om die herstel¬fonds van die park te ondersteun.


Volgens SANParke se uitvoerende hoof, Hapiloe Sello, sal ingrypende maatreëls nodig wees om infrastruktuur te herstel en toerisme te stabiliseer.


FOTO: Facebook
FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page