top of page


De Lille verseker toeriste van veiligheidsplanne
Terwyl verskeie lande reisadvies uitgereik het wat hul burgers oor misdaadbrandpunte in Suid-Afrika waarsku, het die minister van toerisme, Patricia de Lille, aangekondig dat planne in plek gestel is om enige veiligheidskwessies vir toeriste hierdie feestyd aan te pak. Volgens De Lille het haar departement meer as 200 toerismemonitors na die Grensbestuursowerheid ontplooi om veiligheid by grense te help verhoog. Aangesien die land se hoƫ misdaadsyfers ook plaaslike inwoners r

Saamgestel deur Nadia Pieters
1 day ago
Ā
bottom of page

