top of page




Die DOV verwelkom die uitspraak teen Cholota
Die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, het die Vrystaatse Hooggeregshof se verwerping van Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota, se spesiale pleidooi in die R255 miljoen asbesdakverwydering-korrupsiesaak verwelkom. Cholota het die hof versoek om die aanklagte teen haar tersyde te stel in ‘n poging om vervolging te vermy. Sy is onder verskeie beskuldigdes wat verbind word aan die omstrede asbesouditkontrak in die Vrystaat, w

Saamgestel deur Ilde Roos
Feb 19
bottom of page

