top of page



'n Plaaslike hospitaal ervaar 'n tekort aan medisyne
Die Gateway-kliniek by die Nasionale Hospitaal in Bloemfontein ervaar 'n tekort aan medisyne. 'n Groot hoeveelheid klagtes hieroor is ook van ander Vrystaatse gemeenskappe ontvang. Nova News berig die krisis het dienslewering in die provinsie se openbare gesondheidsektor 'n ernstige knou gegee. Die mediese depot, wat dien as sentrale verspreidingspunt, het strukturele uitdagings ervaar nadat die plafon in November 2025 inmekaar gesak het. Die depot is gesluit aangesien toesta

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 16
bottom of page

