top of page



Leerlinge wat grade herhaal vaar beter as dié wat net-net slaag
‘n Studie van die Universiteit Stellenbosch toon dat leerlinge wat grade 1 tot 4 herhaal beter presteer as diegene wat net-net slaag. Die navorsing kom terwyl die Departement van Basiese Onderwys oorweeg om die herhaling van grade in die aanvanklike eerste drie grade te verbied. Volgens die departement sal die verbod op graadherhaling in die laer grade klasgroottes met 8% verminder. Die Universiteit Stellenbosch se studie toon dat kinders wat Graad 1 herhaal meer as 18 persen

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 19


'n Boer doen navorsing ten einde veediefstal te probeer bekamp
In 'n poging om misdaad te bekamp en om vertrouensverhoudinge te kweek, is 'n Vrystaatse boer en lektor besig met navorsing oor...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025
bottom of page

