top of page




Mkhwanazi bly vir nog vyf jaar polisiehoof in KZN
Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi sal nog vyf jaar as polisiehoof in KwaZulu-Natal dien. Netwerk24 berig die polisie het in ’n verklaring bevestig dat ná oorlegpleging met die premier van die provinsie, Thami Ntuli, Mkhwanazi met ’n vaste kontrak vir die volgende vyf jaar heraangestel is. Die nasionale polisiekommissaris, genl. Fannie Masemola, het Mkhwanazi voorspoed toegewens. Mkhwanazi het in verlede jaar vir groot opskudding gesorg met sy onthullings oor beweerde korrupsie in d

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 30
bottom of page

