top of page



Regulasies het ‘n negatiewe impak op niewinsgewende organisasies
Nuwe navorsing deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Bevordering, Inyathelo, toon dat globale finansieringsregulasies onbedoelde gevolge vir Suid-Afrika se niewinsgewende organisasie (NWO)-sektor het. Volgens die studie benadeel maatreëls wat bedoel is om geldwassery en terrorismefinansiering te bestry, die werk van NWO’s. Die studie het ook bevind dat die NWO-sektor onder geweldige druk verkeer. Inyathelo se waarnemende uitvoerende direkteur, Feryal Domingo, sê sekuriteit m

Saamgestel deur Nadia Pieters
2 days ago
bottom of page

