top of page

Regulasies het ‘n negatiewe impak op niewinsgewende organisasies

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 2 days ago
  • 1 min read

Nuwe navorsing deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Bevordering, Inyathelo, toon dat globale finansieringsregulasies onbedoelde gevolge vir Suid-Afrika se niewinsgewende organisasie (NWO)-sektor het.


Volgens die studie benadeel maatreëls wat bedoel is om geldwassery en terrorismefinansiering te bestry, die werk van NWO’s.


Die studie het ook bevind dat die NWO-sektor onder geweldige druk verkeer.


Inyathelo se waarnemende uitvoerende direkteur, Feryal Domingo, sê sekuriteit moet gebalanseer word met die vermoë om wettige NWO’s te laat funksioneer.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

Comments


bottom of page