top of page



Die CRC-leier is stilweg 'n jaar reeds geskei
Die leier van een van die grootste charismatiese kerkgroepe in die land, pastoor At Boshoff, is glo meer as ’n jaar gelede stilweg van sy vrou geskei sonder om sy duisende gemeentelede daarvan te sê. Nyretta Boshoff is ook 'n pastoor by die Christian Revival Church (CRC), asook hoof van die musiekbediening in die CRC-gemeentes in Bloemfontein, Pretoria en Johannesburg. Rapport berig 'n voormalige redakteur van die Christelike tydskrif, Parable , Solomon Ashoms, het verlede we

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 21, 2025
bottom of page

