top of page




Ollie le Roux se huisveiling is op die nippertjie gestaak
'n Halfuur voordat die oud-Springbok Ollie le Roux se huis in Bloemfontein opgeveil sou word, het 'n eiendomsagent belangstellendes meegedeel dat Le Roux en sy vrou binne die huis was en dit gesluit het, en dat die veiling nie sou plaasvind nie. Netwerk24 berig Le Roux wou egter nie die redes daarvoor bekend maak nie. Volgens hom het hy ’n verklaring gereed gehad wat hy sou uitreik indien die huis wel verkoop sou word. Eiendomsagente van National Real Estate het gesê gister s

Saamgestel deur Ilde Roos
Apr 17
bottom of page

