top of page




Onderbefondsing van Weermag plaas soldate in gevaar
Die vakbond Saftu waarsku dat jare se onderbefondsing die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se vermoë om sy operasionele pligte uit te voer, ernstig verswak het. Volgens inligting wat aan die Parlement voorgelê is, word sowat 70 persent van die land se verdedigingsbegroting aan salarisse bestee. Dit laat volgens Saftu te min geld oor vir die aankoop en instandhouding van toerusting, asook vir voldoende opleiding en operasionele gereedheid. Die vakbond sê die dood van 14 Suid-

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29
bottom of page

