top of page



Die repokoers word aangekondig
Die Reserwebank gaan na verwagting Donderdag die repokoers aankondig. Daar word verwag dat die bank die repokoers onveranderd sal hou - wat beteken dat verbruikers met skuldlas dieselfde vir hul skuldpaaiemente sal betaal, terwyl diegene met spaargeld dieselfde rentekoers sal verdien. Die Monetêre Beleidskomitee het koerse met 25 basispunte tydens hul November-vergadering verlaag. Die repokoers is tans 6.7%, en die prima uitleenkoers is 10.5%. Investec se hoofekonoom, Annabe

Saamgestel deur Nadia Pieters
6 days ago
bottom of page

