top of page




Google is nou ook betrokke by hoër onderwys in SA
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding het 'n Memorandum van Verstandhouding oor KI- en digitale vaardigheidsontwikkeling met Google Suid-Afrika aangegaan. Dié ooreenkoms poog om digitale vaardighede te verbeter, KI in hoër onderwys te integreer, en werksmagontwikkeling in Suid-Afrika te bevorder. Die departement sê in 'n verklaring op sy webtuiste dit sal toegang bied tot opleidingsprogramme vir openbare universiteite, TVET-kolleges en CET-kolleges, insluitend ’n aan

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 31
bottom of page

