top of page



Vrugte-uitvoerders moet nou plaaslik verkoop
Ná ontwrigtings by die hawe van Kaapstad word vrugte-uitvoerders gedwing om hul vrugte plaaslik te verkoop. Transnet sê weens winderige toestande het die hawe 30 uitvoerdae verloor. Volgens vrugte-uitvoerders kan die situasie die land se uitvoerreputasie en die finansies van plaaslike produsente beïnvloed. Daar word verwag dat Suid-Afrikaanse vrugte-uitvoere hierdie seisoen met 5% sal toeneem. Ter illustrasie. FOTO: AgriFocus Africa

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 9
bottom of page

