top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vrugte-uitvoerders moet nou plaaslik verkoop

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jan 9
  • 1 min read

Ná ontwrigtings by die hawe van Kaapstad word vrugte-uitvoerders gedwing om hul vrugte plaaslik te verkoop.


Transnet sê weens winderige toestande het die hawe 30 uitvoerdae verloor.


Volgens vrugte-uitvoerders kan die situasie die land se uitvoerreputasie en die finansies van plaaslike produsente beïnvloed.


Daar word verwag dat Suid-Afrikaanse vrugte-uitvoere hierdie seisoen met 5% sal toeneem.


Ter illustrasie. FOTO: AgriFocus Africa
Ter illustrasie. FOTO: AgriFocus Africa

 
 
 

Comments


bottom of page