top of page



BAT sal as onwettige tabakhandel eindig hul fabriek heropen
Volgens British American Tobacco (BAT) sal hulle hul fabriek in Heidelberg heropen ás die regering die onwettige tabakhandel suksesvol beveg. Die maatskappy het aangekondig dat hulle die fabriek sal sluit omdat onwettige tabakhandel nou 75% van die markaandeel in die land geneem het. Die sluiting van die fabriek sal na verwagting honderde werksgeleenthede kos. Intussen beweer die Business Leadership South Africa (BLSA) dat BAT self vir die werksramp verantwoordelik is. Volgen

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 19
bottom of page

