top of page



Die departement van justisie sal 'n hofaansoek oor die nuwe vervolgingsdirekteur teenstaan
Die departement van justisie sê hy sal ’n dringende hof-aansoek teenstaan wat die aanstelling van ’n nuwe nasionale direkteur van openbare vervolgings wil stop. Newskoop berig die aansoek voer aan dat advokaat Hermione Cronje se kandidatuur nie behoorlik deur die adviespaneel oorweeg is nie. Die regsfirma wat die aansoek bring, wil hê die proses moet van voor af begin en dat president Cyril Ramaphosa verhoed word om ’n aanstelling te maak. Die departement sê die saak is voort

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 31, 2025
bottom of page

