top of page



‘n Voorstel vir ouerskapsverlof is op die tafel
’n Nuwe wetsvoorstel kan werknemers toelaat om ouerskapsverlof te neem indien ’n swangerskap in die derde trimester in ’n miskraam eindig of ’n baba stilgebore word. Die voorstel vorm deel van moontlike veranderinge aan Suid-Afrika se arbeidswette. Die Minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, het die Wetsontwerp op Wysiging van Arbeidswette 2025 en die Wetsontwerp op Wysiging van Arbeidsverhoudinge 2025 vir openbare kommentaar gepubliseer. Volgens die departe

Saamgestel deur Nadia Pieters
6h
bottom of page

